Friday, July 31, 2009

Welkom by ons eie Blog

Aan al ons Sektor 3 lede wat aansluit by on blog, baie welkom. Hier kan jy jou hart uit praat en kla soos jy wil. Nie te sê ons gaan luister nie...

Ons wil u graag hier die geleentheid gee om u opinie te lig oor sekere onderwerpe en om voorstelle te maak hoe ons ons woonbuurt kan beveilig.

Baie Welkom!